Canon PowerShot SX60HS
1/200 sek
f/5.0
Fokale lengte 29.5mm
f/5.0
iso-100

Baie dankie vir julle kommentaar op my foto van gister; veral ook die kommentaar op die verstellings

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 22, 2018 at 6:48pm

Baie dankie aan julle almal se kommentaar. 

Comment by Christa Snyman on August 21, 2018 at 8:55pm

Ditto op almal se kommentaar, pragtige foto, Tina!

Comment by Elsa crous on August 21, 2018 at 5:31pm

Behalwe dat die foto skerp is is die herhalings pragtig Tina

Comment by Johan de Beer on August 21, 2018 at 3:43pm

baie goeie foto

Comment by Pieter Steyn on August 21, 2018 at 3:32pm

Mooi een Tina

Comment by Willie Schoombee on August 21, 2018 at 2:55pm

Tina bo en behalwe die lyne en herhaling is daar ook goeie eenvoud, want daar is niks wat aandag wegtrek nie. Pragtig!!

Comment by gabriel parsons on August 21, 2018 at 2:53pm

Baie mooi Tina

Comment by Elna Geringer on August 21, 2018 at 2:33pm

Rol met die muis van bo na onder en weer van onder na bo.......dit gee die gevoel dat hier beweging is. Slim hoek gebruik Tina en mooi gesien

Comment by Tersia Weitsz on August 21, 2018 at 2:12pm

Herhalings en lyne, pragtig Tina

Comment by Rika Schoeman on August 21, 2018 at 1:57pm

Baie kreatief Tina, want hier kyk jy net na 'n klein gedeelte van 'n groot geheel en dan sien mens sommer baie dinge raak. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html