Hierdie klein bobbejaantjie het vir ons baie oulike oomblikke gegee.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 10:59am

Pragtige lig ,detail en komposisie Christa....Wow!! verlang ek nou na die familie:-))

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:12pm

PUIK 

Comment by Christa Snyman on November 7, 2018 at 8:20pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit regtig baie. 

Dankie Tina vir jou mooi kommentaar.

Comment by Vida van Schalkwyk on November 7, 2018 at 5:35pm

dierrrrbaar!! (letterlik nè?!)

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:45pm

WOW Christa, dis ongelooflik mooi. Ek hou daarvan dat die ma so effe afgensy is. Dit maak die fokus op baba soveel sterker. BGGen jy mag beslis trots wees op die foto

Comment by Gerrie Lambrechts on November 7, 2018 at 3:20pm

Dit is nou meer as pragtig, skitterende foto.

Comment by Herman Swanepoel on November 7, 2018 at 2:32pm

Dit is pragtig gedoen Christa. 

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 2:02pm

Christa ek noem weer eens dat jy ons telkens verras met die seldsaamste diere-maniere.

Pragtig skerp; verseker moederliefde!

Comment by Doretha Kock on November 7, 2018 at 12:23pm

Pragtig!

Comment by gabriel parsons on November 7, 2018 at 8:56am

Uitstekend gedoen dit is n prag foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html