Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Baie mooi - die twee saam is besonders!
Pragtige komposisie en foto Vida!
Mooi opstelling Vida. Jy kan gerus probeer om met 'n gradiënt die onderste deel van die foto 'n biejie minder lig te gee.
Baie mooi Vida.. jy het seker ver ingezoom.
Die kleintjie se gesiggie is net te pragtig en sou op sy eie ook 'n goeie foto gemaak het. Dis 'n mooi foto met goeie eenvoud en mooi kleure. Die fokus is net-net nie 100% nie - seker kamera beweging. Andersinds baie mooi.
Baie mooi Vida, veral die kleintjie wat in jou rigting kyk!
Oulike foto, die kleintjie se gesiggie is noal donker, besonders. Die foto kom so bietjie sag voor, kan wees jy vêr gezoom het, en die skerp lig vir die tyd van die dag.
Dit is uniek Vida baie goed gedoen
Mooi een Vida - hou van die kleintjie wat vir jou kyk
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool