Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto ek waardeer dit.
Die vlakvark gee so uitdagende kyk - wag vir beweging om te hardloop.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/320
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 200
Focal Length 400.0mm

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:28pm

Baie mooi foto van Pumba!

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 4:14pm

Pieter, alles werk baie mooi saam;  goed gedoen

Comment by Mark on January 14, 2020 at 3:54pm

Goeie foto, mooi natuurlik

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:33pm

Goeie foto met blink ogie. Kontras in kleur is baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2020 at 11:02am

Pragtig - selfs die vlakvark self! Die foto is uitstekend uitgevoer en die vark poseer baie mooi daarvoor. Baie mooi!

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2020 at 10:23am

Jy het die waaksaamheid waarmee die wêreld bekyk word, baie goed vasgevang in die foto Pieter. Mooi.

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2020 at 9:47am

Uitstekende foto Pieter

Comment by Josef Steyn on January 14, 2020 at 9:45am

Baie uitdagende houding en mooi foto Pieter.

Comment by Pine on January 14, 2020 at 8:37am

Pragtige foto en Varkie Pieter!

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 8:06am

Dis darem maar n paar gevaarlike tande!  Son val mooi op jou varkie, baie mooi Pieter

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html