Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Swart lap is gebruik Hennie…..

Canon 50SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 13.81 mm
Tyd 1/50 sek
f/4.5
ISO 800
Auto Mode
PS se "Oil Filter"

Views: 48

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on January 13, 2019 at 2:01pm

Dis pragtige en die kleure staan so mooi uit. Goeie filter gebruik wat 'n lekker kunstige effek gee. (Elna crop nog so bietjie bo en die raampie!....... dis nou weer net vir klub inskrywing hoor)

Comment by Bruwer Burger on January 13, 2019 at 5:15am

Dit is pragtig Huey.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2019 at 4:59pm

Baie mooi met pragtige kleure.

Comment by Johan Ayres on January 12, 2019 at 4:32pm

Pragtige kleure en verwerking Huey.

Comment by Rika Schoeman on January 12, 2019 at 4:30pm

Die verwerking bring al die mooi van die blom na vore en is baie goed gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2019 at 3:19pm

Hiep-biep hoera vir die swart lap!! Dis 'n pragtige foto met die mooi kunstige verwerking. Baie goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2019 at 2:57pm

Baie, baie mooi Huey

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html