Sien asseblief my opmerking by gister se foto m.b.t. die crop en agtergrond.

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 3:59pm

Mooi foto van 'n vreemde gedroggie. Jy is reg oor die agtergrond.

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:31pm

PUIK 

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:19am

Ek sit net en staar!!!!!!!

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2019 at 6:22am

Johan net so treffend soos gister se foto. Dit is beslis ñ Maanhaar, veral die wit baardjies langs die kant. WD!!

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 6:20am

Die lang tong is opmerklik en interessant. As geheel is die foto bietjie besig, maar goed uitgevoer. Mens is ook bietjie onseker oor wat presies die fokuspunt is.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html