Ek plaas onder 'n foto met die geheelbeeld van 'n area by Kogelbaai wat gebrand het met die nuwe plantegroei en Maartblomme

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 15, 2019 at 2:50pm

Baie goeie fokus op die stuifmeeldrade. Dankie ook vir die geheelbeeld Anita.

Comment by Willie Schoombee on March 15, 2019 at 6:59am

Baie besig Anita, maar interessant hoe die oog tog rus vind op die stuifmeeldrade van die voorste blom. 

Comment by Pine on March 14, 2019 at 10:40pm

Anita die kern van die blom is BAIE MOOI. Die fokus is lekker skerp en ek dink as jy die foto  crop sodat amper net die wit blom oorbly en dan bietjie swart vignette omsit sal baie van die agtergrond weg  wees. Miskien die helderste pink wat nog gaan oorbly bietjie meer blur.

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:12pm

Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on March 14, 2019 at 7:36pm

Ek vir stem ook vir die onderste foto Anita.

Jy het vergeet van die swart lappie. Ha ha

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 6:45pm

Baie mooi, kleurvol.  By ons kerk kom hulle ook elke jaar op.  Wonderlik dat hulle weet dit is Maart.

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 5:59pm

Dis nou tyd vir hulle. Myne is bietjie afwesig vanjaar. Die onderste foto wys mooi hoe baie daar van hulle is.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 5:58pm

Dit lyk my hierdie blomme gedy na die brand en reën. Ek verkies die onderste foto, want die boonste foto se agtergrond is te besig en helder. Daar trek dit sterker aandag as die witterige blom wat die voorgrond en fokuspunt is. Die onderste foto se komposisie is goed en dit wys die skouspel baie mooi.

Comment by Anita du Toit on March 14, 2019 at 5:53pm

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html