Ek volstaan vir eers met hierdie laaste foto van die hondereeks.

Die foto is nie vooraf opgestel nie. Ons het buite gekuier en die kers was om die muskiete te verjaag, en toe moes ek net die oomblik vaslê.

Baie dankie vir elkeen wat tyd afgestaan het aan elke honde-foto, ek het dit waardeer!

Views: 29

Albums: Honde

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Linda Erasmus on March 14, 2020 at 6:34pm

so oulik!

Comment by Donald E Jacobs 2nd on March 14, 2020 at 5:10pm
Duurbaar, so oulik.
Comment by Dine Potgieter on February 11, 2020 at 10:15pm

Pragtig! Baie hondefotograwe sal wat wil gee vir so 'n foto.

Comment by Pine on February 11, 2020 at 9:19pm

Pragtige foto Rika!! Die lig van die kers gee baie mooi atmosfeer.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2020 at 8:13pm

Rika jy herinner ons om ons kamera altyd byderhand te hou

Besondere atmosfeer, beligting en komposisie wat my oog regs hou op die oulike Bollie.

Comment by Hennie Cronjé on February 11, 2020 at 6:32pm

Pragtig en baie oulik! Een van daardie spesiale oomblikke. Baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on February 11, 2020 at 5:47pm

Baie mooi Rika. Die outjie se gesig lyk of hy bietjie verwese is.

Comment by Anita du Toit on February 11, 2020 at 5:05pm

WOW Rika dis sooo mooi. Nee wat mens jy kan maar aanhou met die honnekinders, ons geniet hulle net so.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html