Dankie vir die terugvoer op Bollie se foto.

Views: 33

Albums: Makro

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on February 15, 2020 at 9:08am

Welgedaan Rika, dis nou PUIK fotografie!!

Comment by Mark on February 15, 2020 at 7:17am

Mooi skerp stuifmeelkop

Comment by Elna Geringer on February 15, 2020 at 5:13am

Ditto met alles reeds genoem Rika. Puik gedoen

Comment by Pine on February 14, 2020 at 10:50pm

Goeie foto met mooi detail op die stuifmeelkoppie wat in-fokus is. WD Rika!

Comment by Tina le Grange on February 14, 2020 at 8:01pm

Uitstekende toneel Rika;  veels geluk !!

Comment by Magda vd Merwe on February 14, 2020 at 6:27pm

Rika dis werklik baie goed gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2020 at 2:51pm

Goed gedoen Rika met mooi kleure.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2020 at 2:28pm

Pragtig! Mooi skerp op die voorste een. Die ander twee vorm 'n goeie sekondêr en tersiêr. Ook goeie kontras in kleur. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on February 14, 2020 at 11:29am

Pragtig skerp en kleurvol Rika. Uitstekende makro-werk.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html