Makro wonderwêreld 112

Hier werk die vlak velddiepte nogal vir my om daarmee die aandag op die gesiggie te vestig.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Ek kan net sê WOW

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Johan hierdie vlak velddiepte werk perfek vir die foto. Nog ñ pragtige Goggie!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Jy's reg wat die velddiepte betref. 'n Pragtige foto wat weer eens baie goed uitgevoer is. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Ek stem saam met jou Johan. Mooi foto

Comment by Riaan on Wednesday

Fosho, hehehe lyk nogal of hy so 'n skewe goue kuifie het

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html