Die detail van die besondere helderkleurige oë waarna ek in die vorige foto verwys het.

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 3:43pm

Die wonder van fotografie;  baie dankie Johan - jy maak 'n wonder-wêreld vir ons oop.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 9:56am

Uitstekend!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:39am

Ongelooflik!!!!!

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 7:05am

Wel nader en duideliker kan dit seker nie. Johan goed....beter...Beste!! Uitstekend!!

Comment by Rita Koen on January 11, 2018 at 9:11pm

Dit is ongelooflik mooi.  Gebruik jy n macro lens Johan?

Comment by gabriel parsons on January 11, 2018 at 8:19pm

uitstekende fotografie Johan. Jou makro fotografie is werklik topklas

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2018 at 7:37pm

Jy's nou in Jan Jordaan se liga! Dis verstommend met die interessante detail. Mens wonder of die twee dele van die oog verskillend werk? Maar dis 'n skitterende foto - baie mooi!

Comment by Josef Steyn on January 11, 2018 at 5:08pm

Die detail op die oog is verstommend johan. Baie mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html