Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on January 15, 2018 at 9:05am

jy hou die mooiste vir laaste nê, werklik uitstekend Johan. die detail op die vlerke en pote is altyd by naaldekokers en waterjuffers vir my die mooiste, as dit natuurlik so mooi skerp is soos jy dit doen

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2018 at 9:34am

Ongelooflik mooi!!!!

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 9:45pm

Pragtig, hou van die komposisie en die houding van die  ragfyn vlerkies. Het jy die agtergrond verander, Johan?

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 9:29pm

Sjoe Johan.  Nog 'n pragstuk.  Jy en Hennie is voorwaar 'n groot inspirasie.  Dankie dat jy jou meester stukke met ons  deel.

Comment by Philip Botha on January 13, 2018 at 7:39pm

Pragtig !

Comment by gabriel parsons on January 13, 2018 at 7:25pm

Uitstekende foto johan baie goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 6:56pm

Te pragtig! 'n Skitterende foto wat jy uitsatekend uitgevoer het. Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on January 13, 2018 at 3:15pm

Pragtig

Comment by Linda Erasmus on January 13, 2018 at 2:47pm

baie mooi skerp foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html