Rooi “Slipper plant.” Met foto 24 het ek ‘n geel weergawe van hierdie blommetjie geplaas. Hier is ‘n rooi weergawe, waarvan die omtrek so bietjie kleiner is as ‘n R5 muntstuk.

Views: 82

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 11, 2017 at 5:30pm

Baie interessant Johan. Die kleur is iets besonders. Soos Hennie sê sou 'n kleiner f-stop hier beter gewerk het.

Comment by jan jordaan on September 11, 2017 at 1:21pm

PRAGTIG 

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2017 at 7:39am

Voorwaar ñ wonderwêreld Johan. Interessante verskynsels in die natuur wat dui op die grootsheid van die skepping. WD!

Comment by Hennie Cronjé on September 10, 2017 at 5:26pm

Die agterste deel is uitstekend en mooi skerp, maar die voorste deel is uit fokus. Dit is bietjie steurend. Die kleure is egter pragtig en versadig, met mooi detail agter.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html