Tussen Malgas en Heidelberg

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 9:07am
Dis alweer amper sulke tyd! Ek het laasweek net die koring op die lande gekry wat begin lengte maak. Wat 'n fees om dit so mooi te kry met die geel en groene. Pragtig Adriaan!
Comment by Willie Schoombee on July 13, 2019 at 6:47am

Daardie geel streep wat so effens diagonaal deur die foto loop trek lekker aandag Adriaan. Goed gedoen!

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:47pm

Pragtige kleure en mooi lyne, Adriaan. Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:30pm

Pragtig Adriaan

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 4:03pm

Mooi Adriaan.

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 3:04pm

Ek geniet die Malgas reeks Adriaan en jy het sommer baie goed gedoen met elkeen daarvan

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 1:42pm

Pragtige kleure en lyne. Mooi skerp ook, maar die wolke is effens oorbelig. Verder baie mooi.

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:27pm

SJOE BAIE MOOI 

Comment by Heleen Moulder on July 12, 2019 at 10:19am

Pragtige landskap foto.

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:06am

Dis so lekker om die geel Canola lande te sien, dis aansienlik minder hierdie jaar agv droogte, maar plek plek is dit pragtig.  Die verskillende lyne is baie mooi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html