sands of time

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on May 23, 2018 at 8:40pm
Pragtig met al die reëls vir W&S foto's in plek Gabriel.
Comment by Tina le Grange on May 23, 2018 at 6:10pm

Gabriël ek hou baie van hierdie tipe foto's

Swart en wit uitstekend en so ook die jare se spore wat spesiale karakter gee.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 23, 2018 at 4:45pm

Baie goed geneem en verwerk. Mooi.

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2018 at 3:00pm

ñ Gesig met myle op en jy het dit goed oorgedra in jou foto Gabriel,  kontras tussen lig en skaduwee goed aangewend. Pragtige foto my vriend!! 

Comment by Tersia Weitsz on May 23, 2018 at 2:21pm

Baie mooi verwerking

Comment by Josef Steyn on May 23, 2018 at 11:51am

Die jare het sy merk gelaat. Treffend Gabriel.

Comment by Rika Schoeman on May 23, 2018 at 11:37am

Goeie verwerking wat die lyne op die gesig baie mooi beklemtoon.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2018 at 10:01am

Ditto met wat reeds genoem is Gabriel

Comment by Albertyn Potgieter on May 23, 2018 at 9:52am

Well done Gabriel! Die kontras met die wye vignette werk baie goed saam. Uitstekende lyne op die gesig!

Comment by Sandra Grobler on May 23, 2018 at 9:45am

Baie mooi Gabriel -

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html