Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on November 22, 2019 at 1:21pm

Wow bedrywig en goed geneem Anita.

Comment by Tersia Weitsz on November 22, 2019 at 12:13pm

Kleurvolle bedrywigheid

Comment by Gerrie Lambrechts on November 22, 2019 at 10:58am

Mooi kleurvolle foto.

Comment by Josef Steyn on November 22, 2019 at 9:48am

Dit wys die aktiwiteit van die dag baie mooi Anita. Die sambrele vertel dat dit 'n plek is waar die son baie warm kan word.

Comment by Vida van Schalkwyk on November 22, 2019 at 9:12am

sjoe wat 'n bedrywige storie - die kleurvolle sambrele gee 'n vrolike atmosfeer aan jou foto!

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 8:28am

Dis pragtig en mooi veelkleurig. Mooi skerp ook. Jy kan oorweeg om hierdie foto te crop. Sny dit dan af voor die vrou regs wat in die foto in loop en bo sny jy dit tot op die gebou se dak.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 22, 2019 at 7:55am

kleurryke foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html