Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Thursday
mooi een goed verwerk
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Mooi verwerk Christene.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Seker ook matriekafskeid. Die fokus, beligting en verwerking is goed gedoen. Die man staan mooi uit teenoor die omgewing en dit doen die foto goed.  Die koesyn met die knoppie is effe skeef, maar mens kan dit regtrek in Photoshop (warp tool). Dit sou help as die man na die kamera gekyk het, maar dis nie verkeerd soos dit is nie. Baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Netjiese jong man. Mooi seun. Ek vermoed die kosyn lyk skeef omdat jy nie reg voor die deur gestaan het nie. (Of dit dra 'n bietjie by.) Jy kan die klokkie se knoppie uitvee.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Baie mooi foto Christene

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Pragtige verwerking Christene.

Comment by Dawid Roos on Thursday

Baie mooi...sou ook sy skoene geheel wou sie, verder hou ek van die verwerking.. wg 

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Netjiese foto.  Indien jy fotoprogram het, kan jy die kosyn regop trek.

Comment by Karen Kemp on Thursday

Mooi met die deur as raam...selfde naam as my seun hehe

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html