Nog 'n panorama poging wat ek by die Masinga Skuiling in die Mkhuze Wildtuin gedoen het. Hennie, Josef en Lientjie het goeie raad gegee met die vorige twee panorama fotos en nou moet daar ge-oefen word.

Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 5, 2016 at 2:38pm

dankie aan almal wat kom kyk en krit het

JJ, die wyehoek lens is 'n opsie maar hierdie is 'n tegniek wat ek mee speel.Die rame word dan saam gesit in sagteware

Comment by jan jordaan on May 5, 2016 at 9:13am

Baie mooi 

Comment by Susan on May 4, 2016 at 11:03pm

Oulik Elna. Jy het mooi geleer met jou ge-oefenry. Pragtige weerkaatsings in die water.

Comment by JJ on May 4, 2016 at 8:36pm

Goed verwerk, maar ek wonder tog of dit nie makliker is om net 'n wyehoek lens te gebruik nie? ;)

Comment by Gerrie Lambrechts on May 4, 2016 at 6:34pm

Pragtig.

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 4, 2016 at 6:27pm

pragtig

Comment by Carl Joubert on May 4, 2016 at 4:06pm

NICE!!!!

Comment by Tersia Weitsz on May 4, 2016 at 4:05pm

Elna, om 7 rame so mooi te kry dink ek jy doen uitstekend met jou spoeg en plak... haha, uitstekende resultate van n lieflike toneel ... dus puik Elna

Comment by Elna Geringer on May 4, 2016 at 3:08pm

Ja Elsa, skuus julle ek moes genoem het......hier is 7 rame geneem wat ek in Light Room 6 in 'n panorama formaat geterk het. Daarna het ek die gewone verwerkings gedoen

Comment by Magda vd Merwe on May 4, 2016 at 3:04pm

Ek stem dis n mooi foto Elna. Goed gedoen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html