Die blom van die waterplant met die groot blare.

Views: 97

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on March 14, 2018 at 1:20pm

Skitterend Hennie! 

Veral die puik fokus en ek hou van die 2 groen driehoeke teenoor mekaar.

Comment by Rika Schoeman on March 10, 2018 at 4:52pm

Voorwaar 'n interessante en kleurvolle blaar met baie detail en kleure. Baie mooi.

Comment by Riaan on March 10, 2018 at 9:59am

sjoe hierdie plant maak darem seker dat hy nie gevreet word met al die dorings oral. selfs die blom se kroonblare is beskerm. aangrypend mooi Hennie

Comment by jan jordaan on March 10, 2018 at 7:14am

BAIE MOOI 

Comment by Anita du Toit on March 9, 2018 at 11:36pm

Dit lyk of dit familie is van die Lotusblom, pragfoto Hennie!

Comment by Johan Ayres on March 9, 2018 at 9:16pm

Ek stem met Josef saam. Die beligting, lyne, kleur en kontras maak vir 'n besondere foto.

Comment by Christa Snyman on March 9, 2018 at 9:15pm

Treffend met die mooiste detail, pragtige foto Hennie.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 9, 2018 at 5:58pm

Wow! pragtige kleure, lyne en patrone.  Baie mooi skerp foto. 

Dankie dat jy my daarop gewys het dat ek meer sybeligting op my foto moes inbring.  Ek sal beslis onthou vir volgende keer.

Comment by Josef Steyn on March 9, 2018 at 5:11pm

Hier het jy regtig goed gedoen Hennie. Baie mooi. Vir my die mooiste van die Mauritiusfoto's wat ek tot dusver gesien het. Die blare se tekstuur is absoluut verstommend mooi.

Comment by Tersia Weitsz on March 9, 2018 at 3:58pm

Aarde maar blomblaar is vol dorings.  Dis baie mooi Hennie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html