Hierdie foto is so 2:30nm geneem in baie harde sonlig. Gevolglik het ek 'n baie donker filter gebruik met 'n sluiterspoed van 3sek. Ek het 'n klein. ligte driepootjie ingepak wat hier goed te pas gekom het. Die uiteindelike effek het my nogal verbaas met 'n "low key" foto.

Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 13, 2018 at 12:50pm

Jy mag maar Hennie

Comment by gabriel parsons on March 13, 2018 at 10:09am

Pragtige foto Hennie

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 7:39am

Die waterval vertoon puik met daardie stadige SS Hennie. Goeie atmosfeer in die foto. WD!

Comment by jan jordaan on March 13, 2018 at 6:02am

WOW UITSTEKEND 

Comment by Johan Ayres on March 12, 2018 at 11:16pm

Skitterend!

Comment by Riaan on March 12, 2018 at 10:25pm

sjoe dis feetjie mooi Hennie!! die kalmte en rustigheid wat die foto uitstraal is tasbaar

Comment by Adriaan Loots on March 12, 2018 at 6:57pm

Uitstekend gedoen.

Comment by Herman Swanepoel on March 12, 2018 at 5:37pm

Dit's goed gedoen Hennie.

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 5:12pm

Pragtig Hennie!  Die "low key" werk uitstekend in hierdie foto.

Comment by Tersia Weitsz on March 12, 2018 at 3:31pm

Hennie,jy het geweet wat om in jou omstandighede te doen om die mooi foto as eind produk te kry!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html