"Seven colours of earth" 'n Oop kol grond (sien onder) in 'n bos met erosie en pragtige kleure. Skynbaar agv yster en aluminium atome wat onverenigbaar is. Die son was baie hard en ek het 'n polariseerder gebruik om die kleure uit te bring.

Views: 90

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:24am

Ditto op almal se kommentaar Hennie.

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:42am

PUIK 

Comment by Vida van Schalkwyk on March 14, 2018 at 8:55am

wonderlike kleure en lyne, wow!!

Comment by Riaan on March 13, 2018 at 9:42pm

baaaie interessante foto met kleure wat goeie trefkrag gee Hennie. bygesê as mens nie die potensiaal van die grondprofiele raaksien, sal die foto ook nie die lig gesien het nie

Comment by Anita du Toit on March 13, 2018 at 7:29pm

Dis seker die stukkie in die middel links geneem :-) Pragtig!!

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 6:22pm

Baie geslaagd en ook interessant. Die subtiele kleurverskille maak indruk en gee wonderlike kontras en tekstuur aan die foto.

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 4:22pm

Wonderlik Hennie met pragtige kleure en lyne. Ook baie interessant.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 1:28pm

Hi oe! hoe interessant, pragtige foto met die kleure wat baie besonders is.

Comment by Martie Venter on March 13, 2018 at 12:51pm

Dis regtig iets besonders.

Comment by Elna Geringer on March 13, 2018 at 12:36pm

Sjoe.......

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html