Let op hoe die bootjie na die wolk punt. Primêr - sekondêr. Op die horison sien mens branders. Dis waar die rif is. Onder is 'n foto van branders wat tussen twee eilandjies op die rif breek. Regs daarvan is die water altyd stil met koraal en die pragtigeste visse tot amper by die strand. Links daarvan het jy regte see soos ons dit ken.

Views: 97

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 7:13pm

Dis vir my baaaaie treffend die rooi teen die water met eenvoud

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 10, 2018 at 11:02am

Pragtige wolke

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 10, 2018 at 11:02am

Pragtige wolke

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 10, 2018 at 11:01am

Pragtige wolke

Comment by Linda Erasmus on February 10, 2018 at 9:14am

Vida ek is bly om te hoor dat jy ook na die praatjie luister

Comment by Vida van Schalkwyk on February 10, 2018 at 9:03am

stunning foto!! in vanoggend se fotografie-praatjie oor rsg het die fotograaf gesê dat rooi 'n aggressiewe, selfstandige, entoesiastiese en opwindende kleur is, "wat wil hê jy moet kyk!"  beslis van toepassing op jou foto

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:31am

Baie goeie komposisie met gepaardgaande eenvoud en skerp gefokus. Top fotografie Hennie.

Comment by Christa Snyman on February 9, 2018 at 10:58pm

Pragtige kleure, komposisie en die mooiste wolke, Hennie.

Comment by Neville Hein on February 9, 2018 at 8:51pm

Pragtig met die rooi boot om mooi kleur aan die foto te gee.

Comment by Johan Ayres on February 9, 2018 at 7:53pm

Pragtig, en soos jy altyd sê - eenvoud.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html