Daar was interessante sandpatrone op die strand - hier is die eerste van drie.

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 8:54pm

Skitterend, Hennie!

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 3:46pm

Dit is baie mooi. Laat my dink aan houtsneewerk.

Comment by Elna Geringer on February 13, 2018 at 12:06pm

Lyk soos kremetart bome. Mooi Hennie

Comment by Adriaan Loots on February 13, 2018 at 11:53am

Dit is puik Hennie, ek verstom my altyd aan die patrone wat so gevorm word.

Comment by Albertyn Potgieter on February 13, 2018 at 7:42am

My eerste reaksie was ook dat dit 'n abstrakte boomfoto is!! Goed raakgesien Hennie, ook goeie tyd van die dag dat daar skadu patrone op die riffies is! Well done!!

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 7:21am

Dit is interessant dat die sandpatrone die meeste van die tyd die vorm van bome aanneem. Pragtig gedoen Hennie!

Comment by jan jordaan on February 13, 2018 at 7:18am

PUIK WD 

Comment by Tina le Grange on February 12, 2018 at 9:04pm

Pragtige kunswerk Hennie;  goed raakgesien met goeie tekstuur

Comment by Josef Steyn on February 12, 2018 at 5:58pm

Besonder mooi met verstommende kontras.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2018 at 5:47pm

Baie mooi ek sal moet oefen om dit hier by ons af te neem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html