Nog 'n sandpatroontjie

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 4:06pm

Hennie hierdie reeks van jou is uitstaande!!

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:30pm

Pragtig

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 1:59pm

Sjoe dis pragtig! Stem met Willie, lyk vir my ook soos die tossels aan 'n mat.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:18am

UITSTEKEND 

Comment by Bobby Lowe on February 14, 2018 at 8:55am

Interessant besonders foto mooi.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:24am

Dit is ongelooflik mooi, die natuur is derem wonderlik.  Hierdie foto mot werklik waardeer word.

Comment by Willie Schoombee on February 14, 2018 at 6:09am

Dit lyk behoorlik soos ñ groot mat met tossels aan. Pragtig gefotografeer Hennie.

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 9:12pm

Dis werklik baie besonders, Hennie.

Comment by Johan Ayres on February 13, 2018 at 8:26pm

Net so treffend soos gister se foto.

Comment by Rassie van Graan on February 13, 2018 at 5:47pm

Baie interessant Hennie - hoe groot sou dit wees?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html