Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Dankie Elna en Karen. 

Comment by Karen Kemp on Saturday
Oulik gedoen! Ek wonder hoe het sy terug in die water kon kom...hoop n sterk aantreklike ou het haar teruggedra!
Comment by Elna Geringer on Saturday

Die titel pas perfek Gerrie. Sy lyk soos 'n Meermin

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Dankie Rika, Johan, Anita, Tersia en Susan.

Comment by Susan on Friday

Regte vakansie foto en dit dra daardie gevoel oor. MOOI

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Baie mooi gedoen Gerrie

Comment by Anita du Toit on Friday

Elkeen besig met sy eie ding.. mooi gedoen Gerrie!

Comment by Johan de Beer on Friday

Pragtige gebruik  van lig , mooi

Comment by Rika Schoeman on Friday

Sommer 'n baie goeie foto wat dadelik mens se belangstelling prikkel. Baie goed gedoen Gerrie!

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Dankie Willie, Vida, Adriaan en Hennie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html