Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/2000
Aperture Value 8.0
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on July 14, 2018 at 8:38pm

Puik foto, Pieter.

Comment by jan jordaan on July 14, 2018 at 5:39pm

UITSTEKEND 

Comment by Hennie Cronjé on July 14, 2018 at 7:36am

Pragtig - dis uitstekend gefotografeer. Mooi posisie van die meeu met goeie beligting en skerp fokus. Ook mooi kleure. Mooi!

Comment by Johan Ayres on July 13, 2018 at 7:38pm

Nog 'n pragfoto!

Comment by Susan on July 13, 2018 at 5:15pm

Kyk nou net, so mooi skerp en daai drupel wat so gevries hang in die lug is 1ste klas. MOOI Pieter

Comment by Doretha Kock on July 13, 2018 at 2:53pm

Puik, Pieter.

Comment by Rika Schoeman on July 13, 2018 at 11:32am

Baie goed gedoen, Pieter.

Comment by Josef Steyn on July 13, 2018 at 10:21am

Hy geniet dit klaarblyklik maar ek sal swaar sluk daaraan.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 13, 2018 at 10:08am

Mooi foto Pieter, daardie voëls is seker al almal spekvet.

Comment by Tersia Weitsz on July 13, 2018 at 8:19am

Varser sal jy nie kry nie, ek hou van daardie kyk wat jy kry!  Pragtig Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html