Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 2, 2020 at 1:43pm

Donald, altyd lekker om van jou foto's te sien.

Treffend!!

Comment by Josef Steyn on June 2, 2020 at 11:16am

'n Verkoperde melkkan? Ek onthou hulle goed. Ons het room in hulle weggestuur. Uitstekende foto Donald.

Comment by Pieter Steyn on June 2, 2020 at 6:50am

mooi een Donald

Comment by Hennie Cronjé on June 2, 2020 at 6:40am

Hierdie is 'n low key foto van die kan, wat ook baie mooi en goed uitgevoer is. Mooi!

Comment by Pine on June 1, 2020 at 10:38pm

Pragtig gedoen Donald!

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 1, 2020 at 10:21pm

b

baie mooi is dit die 3d weergawe

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html