Rietpluime teen die gloed van die ondergaande son.

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 9:03am

Iets besonders en pragtig Willie. Al krit hier is die uitfokus takke amper in die middel my oog gaan telkens soontoe ..want dis 'n lekker foto om na te staar! Ek sou sommer een van die ander riete gekloon het op dit. (Sommer my eie mening en nie noodwendig nie)

Comment by Willie Schoombee on July 13, 2019 at 6:42am

Ek kan maar net weer eens sê baie dankie vir elkeen wat kommentaar h\gelewer het, word waardeer.

Comment by Johan Ayres on July 12, 2019 at 11:13pm

Allermooiste foto met hope atmosfeer.

Comment by Karen Kemp on July 12, 2019 at 8:38pm

lieflik

Comment by Tina le Grange on July 12, 2019 at 6:52pm

Willie ek hou van die gedeeltelike silhoeët, pluime se kleure is pragtig asook die agtergrond; eenvoud is treffend.

Comment by Christa Snyman on July 12, 2019 at 6:45pm

Willie, baie goeie komposisie, dun donker basis en pragtige kleure. Welgedaan!

Comment by Magda vd Merwe on July 12, 2019 at 6:31pm

Awesome Willie.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 4:02pm

Netjies gedoen Willie.

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 3:07pm

Lieflik Willie. Ons het ook so twee aande terug die saad van die suikerriet teen sonsak gaan doen

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:28pm

SJOE DIS PUIK 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html