Nog een van daardie sterk mistige en koue oggende stap hierdie twee na hul werk toe.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Heleen Moulder on July 14, 2019 at 7:27am
Dis altyd vir my mooi sulke fotos. Sterk storie.
Comment by Willie Schoombee on July 14, 2019 at 6:34am

Ek sê baie dankie vir jul opbouende kommentare, word waardeer. Geniet die rusdag!

Comment by Johan Ayres on July 13, 2019 at 9:25pm

Weereens treffend Willie (ek tokkel dieselfde snaar met elke foto, maar my komplimente raak op.)

Comment by Tersia Weitsz on July 13, 2019 at 5:37pm

Treffend

Comment by Tina le Grange on July 13, 2019 at 5:24pm

Willie die mistige atmosfeer is treffend met die twee manne se helder groen-veiligheidsbaadjies sodat hulle sigbaar is.  Dit lyk na 'n klein kragstasie regs-agter wat die atmosfeer versterk en so ook die rooierige grond voor

Ek verkyk my aan jou mistige-tonele

Comment by Elna Geringer on July 13, 2019 at 3:35pm

Lieflik Willie. Jy het 'n goeie oog vir enige geleentheid. BGG

Comment by Anita du Toit on July 13, 2019 at 2:11pm

Pragtig.. ek hou sommer baie hiervan Willie.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 13, 2019 at 10:15am

Die kleure van hulle klere steek mooi af teen die mistigheid.  Mooi foto Willie.

Comment by Hennie Cronjé on July 13, 2019 at 6:57am

Pragtig! 'n Goeie primêr - sekondêr met mooi kleure en goeie beligting. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html