Rietpluime teen die gloed van die ondergaande son.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:09am

Dis baie mooi Willie

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 9:40am

Baie mooi, die son kleur altyd die omgewing so mooi.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 6:29am

Die rooi uur kom hier tot sy reg - dis pragtig! Die buitewyke van die son regs herinner mens aan die tyd van die dag. Die komposisie is baie goed en dis 'n pragtige foto - mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html