Clivia geneem "deur" 'n ander blom

Views: 53

Albums: Clivia 3
Location: Olien

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 15, 2019 at 9:23pm

Treffende en pragtige foto, Johan.

Comment by Mark on October 15, 2019 at 3:46pm

Besonders gedoen, regtig mooi gedink, beplan en ge-eksperimenteer, dit was jou moeite werd!

Comment by Tina le Grange on October 15, 2019 at 1:52pm

Mooiste helder kleure Johan met goeie agtergrond = eenvoud wat altyd mooi is.

Ek het ook gedink aan bietjie minder van die 'blur', links en onder.

Comment by Magda vd Merwe on October 15, 2019 at 1:20pm

Johan dis n pragtige foto van n pragtige blom.

Comment by Tersia Weitsz on October 15, 2019 at 9:55am

Ek dink Hennie se voorstel gaan goed werk

Comment by Hennie Cronjé on October 15, 2019 at 6:14am

Dis ‘n pragtige variasie op die vorige clivea-foto’s. Baie goed gedoen. Jy kan oorweeg om ‘n klein bietjie links en onder af te sny. Die onderste blom moet nog volledig daar bly. Dan sal die klem sterker op die blomme self val. Soos dit nou is, is die blur gedeelte taamlik groot en trek dit die aandag weg van die blomme. As die blur net bietjie kleiner is, sal die klem sterker op die blomme val sonder om die mooi effek van die blur te benadeel. 

Comment by Anita du Toit on October 14, 2019 at 11:12pm

Pragtig Johan!

Comment by Pine on October 14, 2019 at 10:08pm

Baie Mooi Johan! 

Comment by Johan Ayres on October 14, 2019 at 9:51pm

Pragtig en kunstig.

Comment by Vida van Schalkwyk on October 14, 2019 at 9:30pm

love it johan!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html