Gariepdam 27 April 2018 , lekker om die dam so te

sien , ongelukkig bietjie harde lig , ons was op pad en dis dan so

Views: 45

Albums: Gariep
Location: Gariepdam

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on June 11, 2018 at 7:09pm

Treffende foto met die mooi herhalings en vorms in die wal.

Comment by Willie Schoombee on June 11, 2018 at 4:20pm

Johan ek het nog net goeie herinnering van Gariep, ñ pragtige dam in 1972 was al die sluise oop toe dit meer as vol was. Perfekte komposisie.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2018 at 4:12pm

Pragtige foto.  Ek en Tina het regoor die wal gestap en foto neem, amper kilo ver.

Comment by Hennie Cronjé on June 11, 2018 at 1:53pm

Dis pragtig, met 'n baie mooi komposisie. Mooi skerp ook. Die rooi mag bietjie sterk wees. Kliek op die wit eyedropper in Curves enb kliek dan op die witste deel van die waterval. Bring die wit dan bietjie af met die Opacity slider in die Layers palette. As die rooi daarna nog bietjie te sterk is, kan dit in Hue & Saturation afgebring word. Kliek waar dit sê Master en kies rooi. Verminder dan die saturasie   Of gaan terug na die oorspronklike RAW foto en verstel die witbalans (Temperature) vir minder rooi.

Comment by Rika Schoeman on June 11, 2018 at 1:42pm

Goeie komposise met die lyn wat mens se oog neem tot by die kop aan die oorkant. 

Comment by Elna Geringer on June 11, 2018 at 12:08pm

Wonderlik Johan. Die vloei van die water gee ook die gevoel van ritme. WD met die toneel

Comment by Liz on June 11, 2018 at 11:14am

Soms moet mens maar gou die knoppie druk!!

Comment by gabriel parsons on June 11, 2018 at 8:42am

Baie mooi foto pragtige water tema

Comment by Pierre Hardinge on June 11, 2018 at 7:06am

Pragtige Foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html