Die Visserman

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 1:15pm

Lieflik!

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:03pm

Baie dankie aan almal. Waardeer

Comment by Anita du Toit on September 12, 2017 at 10:03pm

Perrrrfek!!!! En Pragtig!!

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 9:18pm

Pragtig, mooi eenvoud en kontras.

Comment by Tina le Grange on September 12, 2017 at 6:36pm

Marenschia ek is nuuskierig om te weet waar in Angola julle hier is?
Wat my tref, bo en behalwe die ander se goeie kommentaar, is die helder rooi spatsels.
Perfek!

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:19pm

Baie netjies gedoen Marenschia.

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2017 at 3:25pm

ñ Pragtige foto Marenschia en die feit dat hy met ñ handlyn vang bring nog meer eenvoud in. Baie mooi uitgevoer!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2017 at 1:46pm

Mooi 3hoek en diagonale lyn.  Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on September 12, 2017 at 1:33pm

Dis pragtig! Die eenvoud en kontras maak indruk. Ook mooi skerp met goeie beligting. Die feit dat die voorgrond effe onderbelig is, pla nie en pas goed hier. Die rede is dat dit so goeie kontras gee. Jy het die reël van derdes ook goed toegepas. Mooi!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html