Krap

Hierdie kleurvolle krap het ek by die Kwanza Lodge afgeneem. Ek het n idee dit kan dalk n varswater krap wees, maar ken nie sy naam.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on September 18, 2017 at 3:23pm

Baie dankie aan almal vir kyk, like en kommentaar. Waardeer

Comment by Gerrie Lambrechts on September 15, 2017 at 10:48am

Skitterend Marenschia.

Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2017 at 9:30am

Puik en omtrent kleurvol

Comment by jan jordaan on September 15, 2017 at 7:43am

BAIE MOOI 

Comment by Riaan on September 14, 2017 at 10:19pm

wow regtig pragtig Marenschia, siestog sien sy't 'n poot verloor

Comment by Tina le Grange on September 14, 2017 at 8:53pm

Uitstekende fokus Marenschia met goeie eenvoud, komposisie en kleurversadiging.

Klop jouself op die skouer!!

Comment by Christa Snyman on September 14, 2017 at 8:31pm

Pragtige foto, mooi eenvoud en kleure, Marenschia.

Comment by Magda vd Merwe on September 14, 2017 at 5:42pm

Perfekte fotografie Marenschia

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2017 at 3:30pm

Marenschia die beligting is perfek en bring die kleure van die krap baie mooi uit, ook teen ñ goeie hoek geneem. WD!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html