Vissermanne

Hierdie foto is in Lobito Angola geneem en so ook gister se foto

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on September 14, 2017 at 3:03pm

Baie dankie aan almal vir kyk, like en kommentaar. Waardeer

Comment by Doretha Kock on September 14, 2017 at 8:03am

Pragtig!

Comment by Albertyn Potgieter on September 14, 2017 at 5:54am

Well done Marenchia!! Die s/w verwerking gee beslis oemf aan die foto!! Baie mooi teksture en kontras!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 13, 2017 at 10:03pm

Dis pragtig, soos n kunswerk

Comment by Tina le Grange on September 13, 2017 at 8:59pm

Marenschia die eenvoud, weerkaatsing, komposisie en swart en wit is baie treffend.

Veels geluk.

Raam en hang op!

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:39pm

Uitstekende foto, Marenschia.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 6:03pm

Die verwerking in swart-en-wit werk baie goed en ek hou ook van die vignette.

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 4:53pm

Jou foto werk is w/s, briljante foto

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 2:28pm

Marenschia ñ baie goeie verwerrking met goeie kontraste, sommer baie goed gedoen met die een! 

Comment by Anita du Toit on September 13, 2017 at 2:06pm

Mooi aksie vasgevang en die verwerking is puik gedoen.. LOVIT!!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html