Jou idee was goed en die komposisie ook, maar die fokus was nie baie skerp nie. Om hare uit te sny, is 'n kuns op sy eie. Die regte Photoshop het so 'n funksie, maar dis 'n lang storie. Dan is daar spesialis-programme waarmee mens dit ook kan doen. Photoshop werk egter goed genoeg.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool