bure se kat op water tenk FOKUS LENGTH 300MM

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on Thursday

BAIE MOOI 

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Jou idee was goed en die komposisie ook, maar die fokus was nie baie skerp nie. Om hare uit te sny, is 'n kuns op sy eie. Die regte Photoshop het so 'n funksie, maar dis 'n lang storie. Dan is daar spesialis-programme waarmee mens dit ook kan doen. Photoshop werk egter goed genoeg.

Comment by Josef Steyn on July 10, 2018 at 7:38pm

Om so iets uit te sny is baie moeilik Donald. Die kat en kontras is mooi alhoewel sy oë bietjie dof is.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 7:12pm

Donald hier soek ek so bietjie agtergrond, katjie sit mooi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html