Baie mistig en bewolk , maar die hele toneel het vir my gesê Dis Vakansie by die see!!

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on May 16, 2019 at 8:42pm

Goed gedoen Johan.  Goeie denkbeeldige diagonale lyn wat vorm en sterk atmosfeer.

Comment by Elna Geringer on May 16, 2019 at 1:59pm

Lieflik Johan, (Hoe gaan die liedjie : "(Love is in the Air"????)

Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:27am

Baie mooi Johan. Lekker atmosfeer-foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2019 at 9:30am

Mooi lyn vd paartjie na die perd na die swemmers.  Pragtige foto ek hou baie hiervan.  Ek sien nou eers Willie praat ook oor die lyn, dus baie goed gedoen.

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 9:23am

Pragtige foto Johan.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 16, 2019 at 8:07am

beautiful, mooi raakgesien!! ek hou van die sagte  atmosfeer wat 'n rustigheid skep

Comment by Pine on May 16, 2019 at 7:50am

Uitstekend gedoen Johan!! Die denkbeeldige lyn waarvan Willie praat het ek ook dadelik raakgesien en lei die oog van die 2 mense voor tot by die man op die perd en dan verder tot by die mense in die branders.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 7:14am

‘n Pragtige vakansie atmosfeer. Goed gedoen. Gewoonlik het ‘n vakansie foto ‘n meer helder aanslag, maar hierdie foto (mens kan sê low key) is anders en tog suksesvol. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 6:57am

Baie mooi toneel wat jy hier gekry het Johan, daar loop ñ denkbeeldige lyn van die twee persone in die voorgrond na die perd, na die branderplankryers in die agtergrond. Pragtig

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 5:13am

Janee, en elkeen op sy eie besig, pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html