Herfs naby Middelburg langs N1

Views: 29

Albums: Goue blare
Location: Hogsback

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 11, 2019 at 2:03pm

Baie goed gedoen Johan

Comment by Johan Ayres on October 10, 2019 at 9:07pm

Pragtig!

Comment by Pine on October 10, 2019 at 6:27pm

Pragtige foto met Baie Mooi kleure en goeie diepte. BGG Johan!!

Comment by Josef Steyn on October 10, 2019 at 3:01pm

Die kontras is verstommend Johan.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 9:10am

Die lig op die middelste gelerige ry bome gee mooi kontras tussen die bome in die voorgrond en die in die agtergrond. Baie mooi Johan.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 10, 2019 at 8:16am

pragtig en die 'lig' het n 'wolf' in die agtergrond geskep

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 7:36am
Wow dis ongelooflik mooi!
Comment by Hennie Cronjé on October 10, 2019 at 7:20am

Hierdie moet die Mazeppa plaas wees. Ek het eenkeer daar foto’s geneem nadat ek van die boer toestemming gekry het. Werklik ‘n indrukwekkende plek. Hierdie foto van jou bevestig dit. Jy het ‘n voor-, middel- en agtergrond ingebou, maar hulle is naby mekaar weens die gebruik van ‘n telefotolens. Nietemin, die drie lae gee goeie kontraste wat die foto treffend maak. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html