Huisie by die see

Die gordyn van die venster het dadelik my aandag getrek. Ons het teen die see gekamp, en hiedie is een van die huisies. Sal môre die hele huisie plaas. Om een of ander rede het hierdie net vir n foto gevra(dalk net vir my)

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on September 20, 2017 at 10:16am

Marenschia, 'n treffende en puik foto.

Comment by Josef Steyn on September 20, 2017 at 9:10am

Marenschia, moet nie vergeet om die hele huisie te plaas nie. Ek wil dit graag sien.

Comment by Marenschia Goosen on September 19, 2017 at 1:11pm

Baie dankie aan almal vir kyk, like en kommentaar. Waardeer

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 6:06am
Naskrif: jy kan dalk die Amerikaanse vlag effe ligter maak met die dodge tool.
Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 6:05am
'n Pragtige en baie suksesvolle foto! Die rede waarom die toneeltjie jou aandag getrek het, is die ongewone gordyn en die goeie kontras in kleur wat die skotteltjie met wasgoed verskaf het. Hulle is mooi diagonaal teenoor mekaar en daar's niks anders om mens se aandag af te trek nie (eenvoud). Daarom is hierdie 'n uitstekende foto!
Comment by Christa Snyman on September 18, 2017 at 10:17pm

Pragtige foto en mooi raakgesien. Die growwe teksture en kleure maak dit baie treffend. Mooi komposisie, Marenschia.

Comment by Anita du Toit on September 18, 2017 at 9:03pm

Fantasties!!! PUIK gedoen Maren!

Comment by Tina le Grange on September 18, 2017 at 8:56pm

Uitstekend Marenschia; alles werk pragtig saam.

Veels geluk met hierdie treffende foto.

Comment by Josef Steyn on September 18, 2017 at 5:57pm

Dit is 'n besonder mooi en goed ontwerpte foto Marenschia.

Comment by Tersia Weitsz on September 18, 2017 at 4:08pm

kan verstaan dat die toneel gevra het vir n foto

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html