Kaap Columbine kus en blomme

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 6:54pm

Johan goeie kontras tussen die helder geel en koel blou en ek hou van die groot rots regs.

Ek sien wat Hennie bedoel met die groepie wat 'n mens se oog na buite lei.

Comment by Willie Schoombee on August 14, 2019 at 1:53pm

Baie mooi voorgrond wat baie karakter aan die foto gee Johan, baie mooi!

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 1:34pm

Pragtige foto.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:28pm

Die kleure is pragtig en die blomme in die voorgrond gee 'n vrolike atmosfeer aan die foto. Baie mooi gedoen Johan.

Comment by Josef Steyn on August 14, 2019 at 11:53am

Pragtige foto Johan met 'n baie treffende voorgrond.

Comment by Christa Snyman on August 14, 2019 at 11:46am

Dis 'n besondere mooi komposisie met blomme in voorgrond en man en see in agtergrond, stem saam met Hennie oor groepie mense bo-op rots. 

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 8:34am

Baie mooi skerp foto regdeur. Vir my is die man voor en die mense weer in ’n mooi diagonale lyn.  So verskil ons elkeen van siening en mag seker so wees.

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:31am
Johan, dis n baie mooi foto! Ek stem nogal saam om mense regs af te sny en laaste dingetjie die waterlyn bietjie skeef
Comment by Vida van Schalkwyk on August 14, 2019 at 8:15am

love it!!

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 5:21am

Pragtig! Die komposisie is baie goed met die sterk naby voorgrond en die veraf agtergrond. Dit "rek" die foto en gee baie mooi diepte. Die beligting en kleure is uitstekend. Jy kan oorweeg om die mense regs bo uit te haal, want hulle trek mens se aandag uit die foto uit.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html