Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Baie dankie aan almal. Waardeer

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Volpunte vir jou foto Maren!

Comment by Tina le Grange on Wednesday
Welkom terug Marenschia; het jou gemis.
Jou Kokerboom, my geliefde boom is pragtig met die sonsterretjie
Portret-formaat werk baie goed
Comment by Karen Kemp on Wednesday

wow dis mooi!  

Comment by Dean Swanepoel on Wednesday

Beautiful, something special, lovely photo

Comment by Herman Swanepoel on Wednesday

Hierdie is nou uit en uit 'n kalender foto met baie detail.  Mooi gedoen, Marenschia

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Baie goed gedoen Marenschia. Jy het jou posisie uitstekend gekies.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Wow Marenschia,  die stam  so mooi verlig en die sterretjie son wat loer, skitterend

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Vreeslik mooi, ek hou vd takkie hiervoor.

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Pragtig Marenschia.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html