Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on Friday

Baie dankie aan almal. Waardeer

Comment by Rika Schoeman on Friday

Pragtige foto Marenschia.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Baie mooi beligting, mooi foto.

Comment by Tina le Grange on Thursday
Marenschia dit lyk of jy spesiaal feetjie-liggies laat brand in die voorgrond asook op die horison. Die beligting gee 'n besondere atmosfeer.
Mooi skerp
Ek leer saam by Hennie se wenk oor die lug.
Comment by Josef Steyn on Thursday

Baie mooi met die laatmiddaglig Marenschia.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Pragtig Marenschia

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Baie mooi landskap Marenschia, die kokerbome is darem maar ñ uinieke boom. WD!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ook pragtig, maar hier sal ek voorstel dat jy die lug invul met 'n baie ligte blou teen 'n gradiënt. Die wit lig lyk baie uitgewas.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Net so mooi soos die vorige twee.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Pragtige foto Marenschia

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html