Baie dankie aan elkeen wat by gister se vertoef het. Vir vandag se foto het ek die makrolens nader gesleep. Die knoppie van die Mickey Muis blom is redelik klein. Ek en hierdie lens spook met mekaar

Canon 60D met Sigma 105mm 1:2.8 Makro lens
Brandpuntafstand : 105 mm
Tyd 1/8 sek
f/20.0
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
Topaz Filter

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on June 8, 2018 at 5:39pm

Lyk of jy aan die wenkant is Elna! Dit lyk amper soos 'n skildery.

Comment by Hennie Cronjé on June 8, 2018 at 2:57pm

Bietjie onderbelig, maar verder 'n pragtige foto met goeie komposisie. Die rooi maak indruk!

Comment by Rika Schoeman on June 8, 2018 at 1:55pm

'n Interessante blommetjie met nog 'n interessanter naam. Goeie kontras teen die rooi verkry.

Comment by Johan de Beer on June 8, 2018 at 11:29am

Baie mooi foto Elna

Comment by Gerrie Lambrechts on June 8, 2018 at 8:50am

Pragtig Elna.

Comment by Willie Schoombee on June 8, 2018 at 7:59am

Elna die halwe donker effek werk goed by die foto en skep goeie atmosfeer, hou hiervan!

Comment by Rassie van Graan on June 8, 2018 at 7:44am

Puik en beligting baie goed!

Comment by Riaan on June 8, 2018 at 6:42am

Elna dis 'n pragtige verwerking, lyk nes een of ander skilder van inbors (soos Oubaas sou sê) se hande werk. as jy so vaardig kan omgaan met jou lens, kan jy hierdie foto vergroot, 'n blikke "clear" vernis aanskaf en 'n paar hale met 'n kwas daaroor gee en Voila!! dan's jy ook 'n Picasso

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html