Dankie vir kommentaar op vorige fotos. Selfoonfoto, hierdie is ander variasie van 'n foto wat ek tydjie gelede gedeel het. Moet net noem dat dit baie droog in die gebied is en hier is net droë takke van bossies.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 11, 2019 at 4:11pm

Die onderste foto is ook my keuse, Ella . Pragtig!

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 12:16pm

Die onderste foto se kleure is goed Ella. Die foto beeld die dooie landskap goed uit.

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 8:53am

Ella, goeie komposisie

Ek kies ook onderste een se kleur-balans.

Ietsie klein, maar ek soek so bietjie meer spasie onder die regter bossie as dit kon.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:41am

Mooi foto.  Die onderste een se kleure lyk vir my reg. Droogte is darem uitmergelend.

Comment by Willie Schoombee on February 11, 2019 at 6:58am

Die onderste foto is pragtig Ella, bo beslis te veel kleurversadiging, mooi landskap.

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 6:29am

Ella, ek dink die geel kom baie sterk deur bo en jy het met onderste foto goed gedoen.  Baie mooi foto  (hoop die wolke lyk nie net belowend nie)

Comment by Ella Fourie on February 11, 2019 at 6:28am

Dankie Pieter, sien wat jy bedoel so het ander variasie gelaai.

Comment by Ella Fourie on February 11, 2019 at 6:16am

Comment by Pieter Steyn on February 11, 2019 at 5:29am

Mooi toneel en foto - Ella - ek mag verkeerd wees sal kom lees wat die ander sê - kleur balans lyk vir my nie reg nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html