Hy het in die dieselfde boom gekuier as die anderbyevreters. Almal daar vir diesefde prooi.
Kamera D750. Lens Tamron 150-600.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2019 at 3:57pm

Mooi een Deon.

Comment by Elna Geringer on July 12, 2019 at 3:52pm

Die kontras, plasing, eenvoud en fokus is perfek Deon, nie 'n maklike outjie om af te neem nie en ek dink jy het jo baie goed van jou taak gekwyt

Ek ditto met Hennie tov die logo. Maak dit effe kleiner en skuif dit na die regter hoek onder, daar gaan dit nie pla nie maarng steeds jou identiteit aan jou foto gee.

Comment by jan jordaan on July 12, 2019 at 1:32pm

BAIE MOOI 

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2019 at 10:25am

Goed gedoen.  Ek het net vanoggend 4 van hulle gesit en dophou wat brood kom eet saam met ander voëls op die gras, eers gedink hulle eet net goggas, maar gryp ook stukkies brood en vlieg weg

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2019 at 8:56am

Mooi geneem en goed geplaas.  Mooi kontras in kleur.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2019 at 6:18am

Om 'n swart voël teen die helder blou lug af te neem, is baie moeilik. Die helder lug maak dat die voël se beligting neig na onderbeligting met verlies aan detail. Jy het tog daarin geslaag om detail te behou en die ogie wys duidelik. Dis baie goed gedoen. DIe komposisie is ook goed met voldoende spasie voor die voël. Jou logo is net bietjie groot en te trek sterk aandag, veral omdat dit wit is - amper 'n highlight teen die foto se rand. 

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2019 at 6:17am

Pragtig Deon, dit staan baie mooi uit teen die blou lug. WD!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html