ek het 'n soortgelyke foto geplaas toe ons tema "negatiewe ruimte" was - kan dit ook kwalifiseer vir minimalisme? (windkous by Solitaire se aanloopbaan)

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on Saturday

Mooi lowkey met goeie atmosfeer en temafoto puik gedoen!

Comment by Pine on Friday

Pragtige foto Vida! Ek dink tog dat die skuins paal en horison aandag aflei  van die andersins Baie Mooi foto 

Comment by Tina le Grange on Friday

Vida, hier het jy, as ek die ander reg verstaan, drie vlieë in een klap getref.

Besonders!!

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Pragtig Vida

Comment by Rika Schoeman on Friday

Mooi Vida, veral die kleur op die horison.

Comment by Doretha Kock on Friday

Pragtig, Vida.

Comment by Mark on Friday

mooi low key foto

Comment by Josef Steyn on Friday

Heeltemal reg Vida. Mooi foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Puik Vida, ook mooi kleure in die horisontale lyne.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Ja, dit kan deurgaan vir minimalisme en ook vir negatiewe ruimte - en selfs ook vir eenvoud! Ook goeie aanwending van die reël van derdes. Omdat die wors na regs wys, het jy goed gedoen om die paal meer na links te plaas. Omdat die paal effens oorleun na regs en die horison effens kloksgewys gekantel is, dink ek jy kan oorweeg om die horison heeltemal horisontaal te maak. Maar miskien wou jy dit juis so gehad het - ook reg!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html