Is die spasie links nie te veel nie?

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on Friday

Baie Goed gedoen hiermee Anita!!

Comment by Tina le Grange on Friday

Vir minimalisme, is dit werklik vir my puik Anita; veels geluk.

Comment by Doretha Kock on Friday

Puik en welgedaan, Anita.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Wow well done Anita! Dis pragtig.

Comment by Mark on Friday

Mooi

Comment by Josef Steyn on Friday

Baie mooi en presies reg soos hy is.

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Kleure en fokus is pragtig, goeie foto Anita.

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Dis ‘n baie goeie en mooi foto vir minimalisme. Die oop ruimte is juis daar om die minimalisme te beklemtoon. Pragtig!

Comment by Vida van Schalkwyk on Friday

love it - perfek vir my!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html