Die foto is rivier op gekyk en bietjie vroër as gister se foto geneem. Daarom meer mistigheid.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on August 14, 2019 at 1:14pm

Pragtig, ek lief dit.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:10pm

Goeie atmosfeer gekry Mark.

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:42am
Die gladde water is so mooi, pragtig
Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 7:47pm

Goeie komposisie en mooi geneem.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 7:03pm

Mark ek hou ook baie van die atmosfeer van jou foto met baie goeie komposisie.

Dankie dat jy noem waar jy die foto geneem het.

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 5:13pm

Vir 'n mistige oggend, is hierdie 'n uitstekende foto. Dis pragtig met 'n goeie komposisie. Mooi!

Comment by Josef Steyn on August 13, 2019 at 4:57pm

Vol atmosfeer en karakter Mark. goed gedoen.

Comment by Pine on August 13, 2019 at 4:11pm

Mooi landskap met goeie diepte en baie atmosfeer MarK!

Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 3:14pm

Pragtig met die mooi ligte mis oor die kruin van berge, Mark.

Comment by gabriel parsons on August 13, 2019 at 2:57pm

Mooi foto Mark

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html