Ek het die foto geneem tussen sanduine Walvisbaaie en Swakopmunt..op n 4 wielmotorfiets trip.
Die mense wat daardie wêreld ken weet van die metale wat bo lê in die holtes van die duine en dit gee mooi meroen pers kleure. Ek het so bietjie aan die kleur en kontras gewerk om die foto reg te kry vir n tekstuur foto. Dis baie in gezoom.

Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 18, 2019 at 11:55am

Geluk met die foto Mark. Dit is beslis 'n sterk struktuur en die mooi kleure is beslis 'n groot bonus

Comment by Tina le Grange on August 14, 2019 at 9:52pm

Mark, besondere struktuur-foto, goeie komposisie en ek hou van die variasie van die roes-kleure.

Comment by Johan Ayres on August 14, 2019 at 9:31pm

Pragtige en kunstige foto.

Comment by Magda vd Merwe on August 14, 2019 at 8:58pm

Ai ek was daar baie jare terug, ons het daar duine gery, was sommer net baie lekker.

Mark jou foto is briljant.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 4:08pm

Mooi lyne en kleure.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 3:33pm

Dis 'n pragtige foto met besondere kleure en 'n goeie komposisie. Die foto is skerp, maar bietjie van die skerpte is ingeboet met die sterk crop. Andersinds baie mooi.

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 2:45pm

Pragtige kleure en lyne Mark!

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 2:04pm

Baie mooi tekstuur en kleure Mark, werklik goed gedoen

Comment by Willie Schoombee on August 14, 2019 at 1:59pm

Mooi gedoen Mark, die lyne wat die sand regs vorm beklemtoon die tekstuur baie mooi. WD!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html